Wie is Safariland Christelik Pre-primêr?
Safariland Pre-primêr is 'n top Christelik Afrikaanse kleuterskool geleë in 'n parklike omgewing in Weltevredenpark. Ons skool is naby geleë aan die gewilde Laerskool Fairland, wat 'n halfdag- en voldagprogram aanbied. Die skool se voertaal is Afrikaans en ons leef ons Christelike beginsels ten volle uit in die klaskamers en ook op die terrein. Safariland is vakansies oop en bied 'n vakansieprogram.
Wat bied Safariland?
Akademie
Terrein
Sekuriteit
Skooltye
Maaltye
Skoolfooie
Terapeute
Busdiens
Baba Afdeling
Safari Naskool Akademie (SAN)
Buitemuurse Aktiwiteite
